top of page
Sprokieland Website Banner (6).png
Sprokieland Website Banner (11).png
Sprokieland logo (Facebook Post) (1).png

Doelgerig om die voorskoolse onderwys se maatsaf te verhoog

Sprokieland Website Banner (2)_edited.png

Sprokieland

Sprokieland Website Banner (2)_edited.png
IMG_E4238 (1).JPG

Welkom by

Sprokieland

29 Jaar se Ervaring
Sedert 1996 bied Sprokieland gehalte voorskoolse onderwys, gerugsteun deur die Departement van Basiese Onderwys se Nasionale Kurrikulum Raamwerk.
(Baba's tot 5 jaar).
Algemene Dagprogram
Vanaf 06:30vm tot 17:30nm word 'n formele program gevolg. Alle ontwikkelingareas word gedek.
Voordele
'n Pragtige buitespeel area. Ruim klaskamers. Vars gekookte maaltye. Doeltreffende sekuriteit. Dubbel medium inderrig.
22.png
20.png

Ons Skool

Geleë in Rooihuiskraal Noord Centurion. Sprokieland diens ook die omliggende areas: Wierdapark, Amberfield, Eldoraigne en Hennopspark. Ons fasiliteite bied 2 afdelings: baba/peuter- en kleuterafdeling elk met ouderdomsgepaste klassies. 

 

Ons buite area is ‘n verlenging van ons kreatiewe klaskamers, met genoeg spasie vir speel aktiwiteite.

25.png
bottom of page